[:en]Impala is one of the world's largest platinum group metal producers, however they are still struggling to awake investors appetite. IF the Rand continues to weaken and the platinum price can lift its head above $1000, this company might just surprise everyone. Their annual financial results for 2018 reported a gross profit improvement by R2.1 billion to R1.6 billion. Earnings were impacted by impairments of R13.6 billion, mainly due to the restructuring of Impala Rustenburg. Tonnes milled rose 5.6% and platinum in concentrate ounces were 1% higher following strong operational performances across the Group.
- The cross of the 26 & 9 day moving averages to higher levels gave us the first signal of hope for higher levels on the share price.
- The share is caught within a descending channel which was confirmed above line A (R19-82).
- The target price of the formation is R25 should the formation play out and the first sign of weakness will be visible below R16-41 again.
- The MACD has also broken upwards which is seen as positive.
- For traders – Buy or consider a long above line A but use R16-41 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the top are: R21-03, R21-79, R22-40, R23-02, R23-89, R24-75 and R25.
- For medium to long term investors – The share has stopped making lower lows for the past 6 weeks already which is seen as positive but the first sign of optimism will be visible when the share changes the 40 week moving average (R24-03) into a support.
Frans & Christelle[:AF]
Impala is een van die wêreld se grootste platinumgroepmetaalprodusente. Die maatskappy sukkel steeds om beleggersaptyt te kry, maar as die Rand in tyd verder verswak en die platinumprys dalk verder kan kop optel, veral tot bo $1000 per fyn onse, kan die sukkelende maatskappy dalk weer ‘n goeie tyd inlui vir beleggers met wat ‘n aptyt vir risiko het. Onlangse resultate wys dat verdienste per aandeel beïnvloed is deur waarde dalings van R13,6 miljard, hoofsaaklik weens die herstrukturering van Impala Rustenburg. Tonne gemaal het met 5,6% gestyg en platinum in gekonsentreerde onse was 1% hoër as gevolg van sterk bedryfsprestasies regoor die groep.
- Die kruis van die 26 en 9 dae bewegende gemiddeldes en die aandeel wat steeds hoër vlakke toets na maande se dalings, het ons die eerste sein gegee dat ‘n beter aandeelprys dalk in die toekoms te wagte kan wees.
- Die aandeel is steeds vasgevang binne 'n dalende kanaal (moontlik positief). Indien die aandeel bo lyn A (R19-82) kan konsolideer, kan ons aanneem dat die dalende kanaal na bo wil breek.
- Die teiken prys van die formasie is R25 indien die formasie sou uitspeel na bo, en die eerste tekens van swakheid sal weer onder R16-41 sigbaar wees.
- Die MACD het ook opgebreek bo die nul lyn, wat ook as positief beskou word.
- Vir spekulante - Koop of oorweeg 'n lank bo lyn A, maar gebruik R16-41 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na bo is: R21-03, R21-79, R22-40, R23-02, R23-89, R24-75 en R25.
- Vir medium tot langtermyn beleggers - Die aandeel het opgehou om laer vlakke te bereik die afgelope 6 weke wat as positief beskou word, maar die eerste teken van optimisme sal sigbaar wees wanneer die aandeel die 40 week bewegende gemiddelde (R24-03) verander in 'n steun.
Frans en Christelle
[:]