S&P Groep Subskripsie
Die S &P groep ontvang verhandelings idees via sms en eposse op die S&P mini (termynkontrak vir die S&P indeks in USD).
Inskrywing
Die maandelikse fooi vir die diens is R1500, as u slegs die S&P seine wil ontvang andersins kan u die seine ook saam met die Spekulasie groep ontvang.
Kontak Christelle vir die verskeie verhandelings platformen kostes wat beskikbaar is.