Subskripsies
Daaglikse, Kers van die Dag en weeklikse Nuusbrief subskripsie
Daaglikse nuusbrief wat die Kers van die Dag genoem word van Dinsdae tot Vrydae. Die skrywes is gemik op die spekulant en medium tot langtermyn belegger. Saterdae word ‘n Nuusbrief gestuur wat verskillende onderwerpe hanteer.
Koste is R300 per maand.
meer informasie
Spekulasie Groep subskripsie
‘n Groep intra dag handelaars wat daagliks seine en gedagtes op die ALSI (termynkontrak vir die Top40 indeks) en CFD’s ontvang via sms en eposse.
Koste is R2300 per maand.
meer informasie
S & P Groep subskripsie
Die S &P groep ontvang verhandelings idees via sms en eposse op die S&P mini (termynkontrak vir die S&P indeks in USD).
Koste is R1500 per maand.
meer informasie
Daaglikse Valuta-Siening subskripsie
Die daaglikse valuta-siening ontleed die USDZAR-geldeenheid op ‘n daaglikse basis. Hierdie inskrywing is vir enige individu of maatskappy wat besluite moet neem oor die tegniese vlakke van die Rand teenoor die Amerikaanse dollar.
meer informasie