[:en]Tongaat Huletts het onlangs die tweede plek behaal in TGI (Target Group Index) se ikoniese handelsnaam van Suid Afrika opname. Hierdie soet handelsnaam is die suiker in ons koffie en die mielies in ons pap. Tydens seisoen tye neem hulle tot 38 221 mense in diens in ses verskillende land in Afrika. Hulle word gesien as leiers in die volhoubare gebruik van water volgens die Water A-lys deur die CDP Groep.

Die interim resultate vir die 6 maande geindig September 2017 het ‘n 9% toename in bedryfswins rapporteer. Die groot dryfveer was koste besparing en in die laaste vier jaar kon hulle R1,45 biljoen se kostes sny. In die laaste vyf jaar het hulle sowat 25 000 hektaar nuwe suikerriet gewasse aangeplant meestal in gemeenskaplike areas.  Tongaat beplan ook groot ontwikkelings projekte aan die kus van Kwazulu-Natal en in die laaste drie jaar is daar reeds 322 hektaar verkoop vir eiendoms ontwikkeling.

Kom ons bekyk die tegniese grafiek van nader.

Tongaat-Hulett (TON) –weeklikse grafiek

Skakel ons gerus vir meer navrae by admin@fransdeklerk.com[:AF]Tongaat Huletts het onlangs die tweede plek behaal in TGI (Target Group Index) se ikoniese handelsnaam van Suid Afrika opname. Hierdie soet handelsnaam is die suiker in ons koffie en die mielies in ons pap. Tydens seisoen tye neem hulle tot 38 221 mense in diens in ses verskillende land in Afrika. Hulle word gesien as leiers in die volhoubare gebruik van water volgens die Water A-lys deur die CDP Groep.

Die interim resultate vir die 6 maande geindig September 2017 het ‘n 9% toename in bedryfswins rapporteer. Die groot dryfveer was koste besparing en in die laaste vier jaar kon hulle R1,45 biljoen se kostes sny. In die laaste vyf jaar het hulle sowat 25 000 hektaar nuwe suikerriet gewasse aangeplant meestal in gemeenskaplike areas.  Tongaat beplan ook groot ontwikkelings projekte aan die kus van Kwazulu-Natal en in die laaste drie jaar is daar reeds 322 hektaar verkoop vir eiendoms ontwikkeling.

Kom ons bekyk die tegniese grafiek van nader.

Tongaat-Hulett (TON) –weeklikse grafiek

Skakel ons gerus vir meer navrae by admin@fransdeklerk.com

 

 [:]