CFD

Grafieke praat – Nedbank

Nedbank is volgens markkapitalisasie (R44 miljard) die vyfde grootste bank in Suid-Afrika. Hul finansiële resultate vir die periode geëindig Desember 2019, het die volgende berig: wesensverdienste het met 7,3% gedaal, omset met 2,5% hoër en netto batewaarde per aandeel het met 3,7% gestyg. Die stogastiese aanwyser is oorverkoop, wat die moontlikheid vir ‘n bons na bo meer waarskynlik maak. Die aandeel is vasgevang in die wig tussen lyn A (R91-09) en lyn B. Die optimisme van die formasie sal bo…

Read More

Grafieke Praat – 7 Mei 2020

Shoprite is die grootste supermark handelaar op die vasteland van Afrika. Hul nuutste kwartaallikse opdatering vir die periode geëindig in September 2019, het die volgende berig: omset het met 7,3% toegeneem, Supermarkte in RSA se verkope het met 10,3% in die laaste kwartaal gegroei. Die groep se ander bedryfsegmente, wat die OK konsessie, Computicket, MediRite-apteke en Checkers Food Services insluit, het ‘n toename van 6,4% in verkope getoon. Die OK konsessie-afdeling het die verkope met 8,6% laat styg. Die stogastiese…

Read More

Posisie grootte vir CFD’s

Ons praat voortdurend oor posisie grootte wanneer jy CFD’s verhandel, maar wat beteken dit eintlik? Die grootte van ‘n posisie is niks anders as die aantal kontrakte wat jy op CFD’s verhandel of die aantal aandele wat jy op ‘n slag koop nie. Met ander woorde, die blootstelling aan een instrument in ‘n transaksie. ‘n Risiko strategie is die sleutel tot suksesvolle verhandeling, indien jy wil seker maak dat jy nie jou rekening uitwis nie. As ons oor belegging praat,…

Read More