Hierdie ETF gee jou blootstelling aan die Rand teenoor die Amerikaanse dollar in jou aandele rekening. Jy sal hier in wins wees wanneer die Rand teenoor die dollar verswak. Die stogastiese aanwyser bevestig die oorkoopte posisie van die Rand, wat die moontlikheid vir ‘n swakker Rand meer waarskynlik maak. Hierdie ETF is vasgevang in ‘n simmetriese driehoek en bo lyn B (R18-48) sal die simmetriese driehoek ‘n bul wiggie bevestig. Dit impliseer dat die swakheid in die Rand kan voortduur…