[:en]Astec designs, engineers, manufactures, and markets equipment and components for the road building, aggregate processing, geothermal, water, oil and gas, and wood processing industries in the United States and internationally. They manufacture more than 220 products. Their latest interim results for the six months ending June 2018 reported a 9.7% decrease in net sales and they reported a loss for their second quarter.
The weekly graph implies:
- The share is nicely oversold and the first sign of strength will be visible above line A ($49-25).
- The spike in volume along with rise in the share price implies that this might be a solid rally.
- $45-48 is clearly a strong support which was also tested and remained during August 2017.
- The share changed the 40 week moving average ($49-25) into a resistance which is seen as negative.
- For traders – Buy or consider a long above $50-05 but use $45-48 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the top are $50-42, $51-12, $52-47, $53-46, $54-77, $55-41 and $56-98.
- For medium to long term investors – Do the same as the traders above.
Frans & Christelle de Klerk are independent technical analysts. Christelle is also a registered broker. Visit www.fransdeklerk.com and www.chris-tell.com for more information.[:AF]
Astec ontwerp, vervaardig en bemark toerusting en komponente vir die paaie-, aggregaatverwerking-, geotermiese-,water-, olie- en gas- en houtverwerkingsbedrywe in die Verenigde State en internasionaal. Hulle vervaardig meer as 220 produkte. Hul jongste tussentydse resultate vir die ses maande geëindig Junie 2018 het 'n afname van 9,7% in netto verkope getoon en hulle het 'n verlies vir hul tweede kwartaal gerapporteer.
Die weeklikse kers grafiek het betrekking.
- Die aandeel is oorverkoop en die eerste teken van krag sal sigbaar raak bo lyn A ($ 49-25).
- Die toename in volume, saam met die styging in die aandeelprys, impliseer dat dit 'n soliede lopie mag wees, maar dan moet die aandeel bo lyn A konsolideer.
- $45-48 is duidelik 'n sterk steun wat ook in Augustus 2017 getoets is en sterk genoeg gebly het.
- Die aandeel het die 40 week bewegende gemiddelde ($56-98) verander in 'n weerstand wat as negatief beskou word.
- Vir spekulante - Koop of oorweeg bo lyn A ($49-25), maar gebruik $ 45-48 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na bo is $53-42, $55-12, $56-47, $57-46, $59-77, $60-41 en $61-98.
- Vir medium tot langtermyn beleggers - Doen dieselfde as die spekulante hierbo indien u blootstelling aan die maatskapy verlang. Hou egter ingedagte dat die Nasdaq vir ‘n geruime tyd nie ‘n behoorlike korreksie ervaar het nie. Indien daar indeks onder druk kom, kan die aandeel dal kook onder druk kom. Peusel dus liggies.
Frans en Christelle de Klerk is onafhanklike tegniese ontleders en Christelle is ‘n ook ‘n gerigestreerde makelaar: www.fransdeklerk.com, www.chris-tell.comTwitter naam: TraderFrans[:]