[:en]Grindrod has unbundled their shipping business into a separate listing, with the main listing of the shipping business on the Nasdaq in the US and the secondary listing on the JSE. On the 19th of June the company made the following announcement: “Shareholders are advised that total earnings per share for the six months ending 30 June 2018 is expected to be positive (an increase of more than 100%). The prior year comparative period, being the six months that ended 30 June 2017, reflected a loss per share of 11.5 cents. The improvement is due to the foreign currency translation reserve release as a result of the spin- off of the Shipping business.”

Dont hesitate to ask if anything is unclear.

Frans & Christelle[:AF]Grindrod het hul verskeepsbesigheid ontbondel in 'n afsonderlike notering, met die primere notering van die skeepsbesigheid op die Nasdaq in die VSA en die sekondêre notering op die JSE. Op 19 Junie het die maatskappy die volgende aankondiging gemaak: "Die totale verdienste per aandeel vir die ses maande geëindig 30 Junie 2018 was positief gewees ('n toename van meer as 100%). Die vorige jaar se vergelykende syfers vir die ses maande wat op 30 Junie 2017 geëindig het, het 'n verlies per aandeel van 11,5 sent gereflekteer. Die verbetering is te wyte aan die buitelandse valuta reserwes van die verskepingsbesigheid na die ontbondeling".

Laat weet indien daar enige vrae is

Frans & Christelle[:]