[:en]JSE is no longer the only exchange in South Africa. Their latest financial results for the 6 months ending in June 2018 reported a 7% increase in operating profits.
- The share is nicely overbought and the stochastic indicator has broken downwards which implies that we can see more downside first.
- The break of the 3 day moving average (green line) through the 8 day moving average (red line) downwards will confirm the short term pessimism.
- A spinning candle (uncertainty) confirms the indecision of the investors and first sign of weakness will be visible below line A (R163-55). Above R170 we can assume that the momentum to the top will continue again.
- For traders – Sell or consider a short below line A (R163-55) but use R167-10 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the bottom are: R162-16, R161-02, R160-21, R159-40, R158-40 and R156-80
- For medium to long term investors – If R167-10 remains a resistance on a weekly close, consider reducing exposure to the share. Use then every bounce in the share price to reduce exposure to the share.
Don't hesitate to ask if anything is unclear.[:AF]Die JSE is al lankal nie meer die enigste aandele beurs in SA nie. Hulle nuutste finansiële resultate vir die 6 maande geëindig Junie 2018, het ‘n 7% toename in bedryfswinste.
- Die aandeel is erg oorkoop en die stogastiese aanwyser het reeds afwaarts begin draai wat beteken dat ons dalk eers 'n terugtrek kan sien.
- Voorheen het die 3 en 8 dae bewegende gemiddelde ‘n mooi lopie veroorsaak, maar as die stogastiese indikator na onder breek, sal dit nie lank wees voor die twee bewegende gemiddeldes na onder kruis nie. ‘n Kruis van die 3 dae bewegende gemiddelde (groen lyn) deur die 8 dae bewegende gemiddelde (rooi lyn) sal die korttermyn pessimisme bevestig.
- Die tolkers (onsekerheid) bevestig die onsekerheid van beleggers en die eerste teken van tegniese swakte sal sigbaar wees onder lyn A (R163-55). Bo R170 kan ons aanvaar dat die momentum na bo weer sal voortduur.
- Vir spekulante - Verkoop of oorweeg 'n kort onder lyn A (R163-55), maar gebruik R167-10 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na onder is: R162-16, R161-02, R160-21, R159-40, R158-40 en R156-80.
- Vir medium tot langtermyn beleggers - As R167-10 'n weerstand op 'n weeklikse sluit bly kan beleggers daaraan dink om blootstelling aan die aandeel te verminder. Gebruik dan elke herstel lopie onder die lyn as geleentheid om blootstelling te verminder.
Laat weet as daar vrae is
[:]