[:en]Lonmin is a British producer of platinum group metals operating in the Bushveld. Thy are listed in London and in South Africa. On Tuesday the CMA (British Competition and Markets Authority) said they would examine whether a takeover by Sibanye-Stillwater would lessen the competition. If this takeover deal of R4bn continues Sibanye-Stillwater would be the second largest platinum producer in the world. Lonmin needs R1bn per month to run their business. Yesterday the Reserve Bank gave their approval for the buyout. Their second quarter production report, reported a 12.4% rise in unit cost for the quarter, which is primarily driven by the 8% increase in wages.

Let us know if there are any questions.

Frans & Christelle de Klerk[:AF]Lonmin is 'n Britse vervaardiger van platinumgroepmetale wat in die Bosveld bedryf word. Hulle is genoteer in Londen (FTSE) en in Suid-Afrika (JSE). Die afgelope week het die CMA (British Competition and Markets Authority) genoem dat hulle ondersoek instel of die oorname deur Sibanye-Stillwater die kompetisie sou verminder binne die sektor. As hierdie oorname van R4 biljoen sou voortgaan, sal Sibanye-Stillwater die tweede grootste platinumprodusent ter wêreld word. Lonmin benodig R1 biljoen per maand om hul besigheid te bedryf. Die Reserwe Bank het ook ook die afgelope week hulle toestemming gegee vir die oorname. In hul tweede kwartaal se produksieverslag het hulle 'n styging in eenheidskoste van 12,4% vir die kwartaal gerapporteer, wat hoofsaaklik deur die loonverhoging van 8% gedryf word.

Laat weet indien daar enige vrae is.

Frans & Christelle de Klerk

 [:]