[:en]Remgro is an investment holding company, with a diverse investment portfolio in more than 30 companies. They have a 44.6% interest in Medi-Clinic, a 28.2% interest in RMB Holdings, 25.8% in Unilever, 50% in Air Products and 32.3% in eMedia just to mention a few. Their latest interim results for the period ending December 2017 reported a 10.4% decline in headline earnings and their intrinsic net asset value was reported as R265-84.
- The falling wedge (possibly positive) wants to break upwards.
- Above line A (R207-65) the formation can gain momentum and take the share to the target of R216-78, should the formation play out.
- If the momentum really escalates the share can reach for the 200 day moving average (R221-13).
- The stochastic indicator is also implying a positive divergence. This is seen as positive.
- Below R203-01 the optimism will disappear.
- For traders – Buy above line A but use R203-01 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the top are R208-34, R210-44, R212-63, R214-45 and R216-78.
- For medium to long term investors – This old market favourite seldom disappoints. If you are keen, nibble along with the traders and use the same stop loss above.
Feel free to ask questions.
Frans & Christelle[:AF]Remgro is 'n beleggingsbeheermaatskappy, met 'n uiteenlopende beleggingsportefeulje in meer as 30 maatskappye. Hulle het 'n belang van 44,6% in Medi-Clinic, 'n belang van 28,2% in RMB Holdings, 25,8% in Unilever, 50% in Air Products en 32.3% in eMedia, net om 'n paar te noem. Hul jongste tussentydse resultate vir die tydperk geëindig Desember 2017 het 'n daling van 10,4% in wesensverdienste gerapporteer en hul intrinsieke netto batewaarde is as R265-84 gerapporteer.
- Die dalende wig (moontlik positief) wil na bo breek.
- Bo lyn A (R207-67) kan die formasie na bo nuwe momentum aan die gang sit, en die teiken jaag van R216-78 indien die formasie na bo uitspeel.
- Indien die momentum behoorlik aan die gang kom, kan die aandeel dalk weer terug na die 200 dae bewegende gemiddelde (R221-06).
- Die stogastiese indikator wys ook ‘n tegniese positiewe afwyking. Dit word ook as positief gesien.
- Onder R203-01 sal die positiwiteit van die grafiek verdwyn.
- Vir spekulante – koop bo lyn A, maar gebruik dan R203-01 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na bo is R208-34, R210-44, R212-63, R214-45 en R216-78.
- Vir medium tot langtermynbeleggers – die ou staatmaker stel selde teleur. Indien u wil, peusel saam met die spekulante, maar hou by dieselfde keerverlies as deurgege aan spekulante.
Laat weet indien daar enige vrae is.
Frans & Christelle[:]