[:en]The property group Resilient has not only faced accusations of market manipulation but also has been a focus of criminal investigation. They were accused of inflating their income and net asset value. On the 10th of April the update on the independent review (Mr Fakie). According to his independent review there was no evidence of executive misconduct or any breaches. There was also no evidence of market manipulation or insider trading
- A possible inverse head and shoulder formation (positive) is visible with the neckline waiting at line A (R68-80).
- The formation will be confirmed when line A changes into a support. The conservative target of the formation is R78-17 and the full target of the formation is R95.
- Below R58-20 the formation will be wiped off the table.
- The 26 & 9 day moving averages have already crossed one another to the upside which is seen as positive.
- For traders – Buy above line A but use R58-20 as stop loss to protect capital. The possible targets towards the top are R72-14, R75-08, R78-17, R80-45, R81-75, R83-64, R85-45, R87-12, R89-11, R91-45, R92-63 and R95.
- For medium to long term investors – There is also an inverse head and shoulder formation on the weekly graph. Do the same as the traders above.
- Note – Keep in mind on the 7th of May, a distribution in specie will take place. For every 1 Resilient share you will get a 0.4 Fortress Ltd share.
Let us know if there are any questions.
Frans & Christelle de Klerk[:AF]
Die eiendomsgroep Resilient het nie net beskuldigings van markmanipulasie gehad nie, maar was ook die fokus van 'n kriminele ondersoek. Hulle is daarvan beskuldig dat hulle hul inkomste en netto batewaarde kunsmatig vergroot. Op die 10de April het die onafhanklike ondersoek van Mnr Fakie sy verslag bekendgemaak. Volgens sy onafhanklike oorsig was daar geen bewyse van uitvoerende wangedrag of enige oortredings nie. Daar was ook geen bewyse van markmanipulasie of insiderhandel nie.
- 'n Moontlike omgekeerde kop en skouer formasie (positief) is sigbaar met die neklyn wat wag by lyn A (R68-80).
- Die formasie sal bevestig word wanneer lyn A in 'n steun verander. Die konserwatiewe teiken van die formasie is R78-17 en die volle teiken van die formasie is R95.
- Onder R58-20 sal die formasie van die tafel afgevee word.
- Die 26&9 dae bewegende gemiddelde het alreeds gekruis wat as tegnies positief gesien word.
- Vir spekulante - Koop bo lyn A, maar gebruik R58-20 as keerverlies om kapitaal te beskerm. Die moontlike teikens na bo is R72-14, R75-08, R78-17, R80-45, R81-75, R83-64, R85-45, R87-12, R89-11, R91-45, R92-63 en R95.
- Vir medium- tot langtermynbeleggers - Daar is ook 'n omgekeerde kop en skouer formasie op die weeklikse grafiek. Doen dieselfde as die spekulante hierbo.
- Nota – Hou in gedagte op die 7de Mei gaan ‘n distribusie plaasvind. Vir elke 1 Resilient aandeel gaan jy 0.4 Fortress aandele ontvang.
Laat weet indien daar enige vrae is.
Groete
Frans & Christelle[:]