[:en]South 32, a well-diversified mining and metals company is listed in South Africa, London and Australia. Their latest quarterly report reported a better cash position. The company also managed to buy back 176m of their own shares. Their Brazil Alumina sales decreased by 1% for the nine months ending March 2018. The SA coal production decreased by 6%, while export sales increased by 11%. The price earnings ratio of the share is 12 and the dividend yield of the share is 3.79%.

Let us know if there are any questions.

Frans & Christelle[:AF]South 32 is 'n goed gediversifiseerde mynbou - en minerale maatskappy wat in Suid-Afrika, Londen en Australië genoteer is. Hul jongste kwartaallikse verslag het 'n beter kontantposisie gerapporteer. Die maatskappy het ook daarin geslaag om 176 miljoen van hul eie aandele terug te koop. Hul Brasilië Alumina-verkope het met 1% gedaal vir die nege maande wat in Maart 2018 geeïndig het. Die SA steenkool produksie het met 6% gedaal, terwyl uitvoerverkope met 11% toegeneem het. Die prysverdienste verhouding van die aandeel is 12 en die dividend opbrengs van die aandeel is 3,79%.

Laat weet indien daar vrae is.

Frans & Christelle[:]