EOH

[:en]EOH is Suid Afrika se grootste informasie en kommunikasie tegnologie verskaffer. Gedurende Desember 2017 het die aandeel onder erge verkoopdruk deurgeloop toe spekulante omkant gevang was met die skielike daling en nodeloos van die posisies moes sluit. Wanneer beleggers soms glo dat aandele nie net kan daal of styg nie, neem hulle posisies deur rathefboom […]

South 32

[:en]South32 is ‘n gediversifiseerde mynbou en minerale maatskappy is genoteerd in Suid Afrika, Londen en Australië. Die maatskappy het sy ontstaan gehad toe Billiton beskuit om hul Suid Afrikaanse belange apart te noteer. In November 2017 het South32 ook besluit dat hulle soos Anglo American, hulle steenkool besigheid (South African Energy Coal – SAEC) as […]

Goldfields

[:en]Daar is byna geen analis wat bekommerd is oor die stand van die Amerikaanse ekonomie nie. Die Amerikaanse indeks (SP500) loop nou al vir meer as 500 dae na bo sonder dat daar ‘n korreksie van meer as 5% plaasgevind het. Dit bevestig opwaartse momentum en optimisme jeens daardie markte. Tegniese analiste is altyd bekommerd […]

Suiker is soet – Tongaat

[:en]Tongaat Huletts het onlangs die tweede plek behaal in TGI (Target Group Index) se ikoniese handelsnaam van Suid Afrika opname. Hierdie soet handelsnaam is die suiker in ons koffie en die mielies in ons pap. Tydens seisoen tye neem hulle tot 38 221 mense in diens in ses verskillende land in Afrika. Hulle word gesien […]

Sun International

[:en]Die plaaslike ekonomie se groei vir 2018 word geskat oor 1.1% deur die Internasionale Monetêre Fonds. Hierdie skatting kom van ‘n uiters lae vlak af, en indien die ekonomie wel kop optel, kan die plaaslike toerisme besigheid ook ‘n hupstoot kry. Sun International het in Oktober 2017 aangedui dat hulle daadwerklike pogings gaan aanwend om […]

Tegniese ontleding – Lending Club Corporation

Banke maak geld wanneer hulle geld uitleen. Die wêreld is gewoont aan uiters lae rentekoerse – inteendeel, in Amerika is die rentekoerse so laag, vir so lank al, dat beleggers nie eens meer dink aan stygende rentekoerse nie…